Die Volkstaat
Tuiste van die Boere - Afrikaner.
| Hierdie is 'n privaat webblad. U is welkom om te lees en om my te kontak indien u sou verkies. Die idee van die blad is egter om die strewe na vryheid en selfbeskikking op een blad bymekaar te sit sodat wanneer daar na iets gesoek word dit maklik gevind kan word. | ||
Skakels |
||
| Bravoland | ||
| Radio Bravo | ||
| Bravoland Raadsaal | ||
| Bravoland Kerksaal | ||
| Bravoland Jeug | ||
| Radio Bravo Forum | ||
| Rep vd Noord Kaap | ||
| Bravo Mark | ||
| Bravo Koerant | ||
Selfbeskikking en onafkanklikheid. |
||
Selfbeskikking en onafhankiklikheid is nie onderhandelbaar nie. My standpunt op hierdie blad is nie om in die verlede vas te kyk en dit wat my voor ouers moes deurgaan nie. Ons lewe in 2007 op hierdie stadium en ek leef in die werklikheid. In die NOU. Dit wat ons voor ouers gedoen en in geslaag het help ons nie om vandag onafhankik en vry te wees nie. Ons stry die stryd van voor af. Dit is ons plig om aan ons kinders 'n beter toekoms te gee en ook om aan ons Volksgenote, veral die oues van dae veiligheid te verseker. Ons kan dus nie terug sit en wag vir beter dae of dat iemand anders iets doen nie, ONS moet dit doen en ons moet dit NOU doen. Hierdie webblad, sy eienaars en lede verbind hulle tot vreedsame en wettige optredes in alle gevalle. |
||